Logo---nuwe-webtuiste-2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Lizmar boeke het sy ontstaan reeds gedurende die 1980’s gehad, toe die eienaar begin het om boeke by die destydse Sunnypark vlooimark te verkoop. Deur die jare het Lizmar boeke van die karige paar tafels eers na , winkel verskuif en later is daar verdere boekwinkels geopen - selfs in dorpe buite Pretoria. Tans is daar slegs drie takke in die ooste van Pretoria, naamlik in Elarduspark, Equestria en Monumentpark.

Lizmar boeke verkoop nie net goeie tweedehandese / gebruikte boeke nie, maar KOOP, en RUIL ook boeke. Verder bied ons winkels ook die fasiliteit dat boeke wat by ons aangekoop was weer ingeruil kan word. Lesers ontvang 50% krediet op boeke wat teruggebring word. Die krediet is beskikbaar vir onmiddellike aankope. Kontant uitbetalings is ook beskikbaar. Boeke kan ook na ons winkels geneem word vir aanbieding om te koop.

Ons spesialiseer meestal in goeie gebruikte boeke en dan ook skaars boeke wat heelwat Africana insluit. Ander adelings sluit in Afrikaanse fiksie - wat Afrikaanse liefdesverhale, Afrikaanse avontuurverhale, Afrikaanse speurverhale insluit, Afrikaanse wildeweste, Engelse Westerns, Mills&Boons liefdesverhale, Engelse fiksie, Geskiedenis, Godsiens - Afrikaanse Christelike boeke, English Christian books, Godsdiens en Esoteries boeke, BiografiĆ« en boeke met algemenie Nie-fiksie strekking. Ook is daar ‘n groot verskeidenheid reisverhale, plant- en natuurlewe boeke, Science fiction books en dan ook ‘n groot verskeidenheid boeke van die klasieke werke. ons het ook verskeie kinderboeke - Afrikaanse kinderboeke sowel as Engelse kinderboeke. Ons boekrakke het ook verskeie gewilde boekreekse : Trompie, Saartjie, Die Maasdorp-reeks, Die Buiter, Oloff die seerower, Die swart Luiperd, Rooi Jan, die Boek mosaiek-reeks, Rooi masker reeks, Tessa, Groen Heuwels, Die UILE, Die Otters, Blou Tartare , Die Jantjie reeks, Huppelkind, Robbie die robotmannnetjie, ouma Hester reeks en vele meer reekse asook kinderboeke/ kinder reekse/ skoolleesboekies (Baas en Mossie / Sus en Daan ens.)

Baie van ons lesers is bekend met ons ander webtuiste - Springbokboeke.co.za - waar ons ook baie inligting oor skaars boeke en boeke reekse verskaf. Hierdie is egter nou ‘n voortbouing op springbokboeke.co.za aangesien dit aan baie lesers verwarrend was dat ons winkels nie dieselfde naam gedra het as die webtuiste nie.

Ons het daarom besluit om voortaan sootgelyke inligting beskikbaar te stel as Springbokboeke.co.za en lesers is natuurlik welkom om die boeke te kom besigtig en aan te koop, by ons boekwinkels in Pretoria. Aangesien ons nie boeke by uitgewers kan bestel nie, beveel ons aan dat daar vooraf skakel word om te bevestig dat die titels beskikbaar is / en dat ons moontlik kan kyk of ons al die titels na een van ons boekwinkels kan oorplaas.

Winkel ure (Ma - Vr 10h00- 18h00 en Saterdae van 9h00- 14h00)
Sondae en Vakansiedae - Gesluit

facebook logo lizmarbooks

Ons  takke se kontakbesonderhede is:

Kliek hier vir meer besonderhede oor ons takke se adresse

 Lizmar-books-lizmar-boeke-Equestria-venster-klein-kinderboeke   Lizmar-books-Lizmar-boeke-Monumentpark-Africana--klein   Lizmar-boeke-books-Doornpoort-1-venster-klein-Africana-boeke   

       Equestria-tak                                             Monumentpark-tak                 Magalieskruin-tak (gesluit Des 2015)

                                                                          facebook logo lizmarbookslizmarboekwinkel bookshops Pretoria boekwinkel Pretoria book exchange Pretoria east bookshop boekwinkel bookshops Pretoria bookexchange Pretoria book exchange Pretoria east bookshop Boeke Liefdesverhale Afrikaanse boeke Kinderboeke Skoolleesboeke Book exchange Pretoria East  Boeke Liefdesverhale Afrikaanse boeke Kinderboeke Skoolleesboeke Book exchange Pretoria Eas

Ons plaas daagliks interessante inligting oor ons boekwinkels of boeke op ons facebookbladsy

 

  • Website_Design_NetObjects_Fusionlizmarboekwinkel bookshops Pretoria boekwinkel Pretoria book exchange Pretoria east bookshop boekwinkel bookshops Pretoria bookexchange Pretoria book exchange Pretoria east bookshop lizmarboekwinkel bookshops Pretoria boekwinkel Pretoria book exchange Pretoria east bookshop boekwinkel bookshops Pretoria bookexchange Pretoria book exchange Pretoria east bookshop lizmarboekwinkel bookshops Pretoria boekwinkel Pretoria book exchange Pretoria east bookshop boekwinkel bookshops Pretoria bookexchange Pretoria book exchange Pretoria east bookshop

 

lizmarboekwinkel bookshops Pretoria boekwinkel Pretoria book exchange Pretoria east bookshop boekwinkel bookshops Pretoria bookexchange Pretoria book exchange Pretoria east bookshop lizmarboekwinkel bookshops Pretoria boekwinkel Pretoria book exchange Pretoria east bookshop boekwinkel bookshops Pretoria bookexchange Pretoria book exchange Pretoria east bookshop Boeke by ons beskikbaar kinderboeke Kinderverhale skoolleesboekies Kaapseboeke Liefdesverhale boeke books exchange Pretoria east lizmarboekwinkel bookshops Pretoria boekwinkel Pretoria book exchange Pretoria east bookshop boekwinkel bookshops Pretoria bookexchange Pretoria book exchange Pretoria east bookshop

  1. izmarboekwinkels bookshops Pretoria boekwinkels Pretoria book exchange Pretoria east bookshop