koop 'n boek 4


Maasdorp-reeks (1970 uitgawe)
1.¬ Meisies van Maasdorp¬ -¬ Stella Blakemore
2.¬ Die jongste meisie van Maasdorpskool¬ -¬ Stella Blakemore
3.¬ Kobie regeer¬ -¬ Stella Blakemore
4.¬ Kobie en die wonderkind¬ -¬ Stella Blakemore
5.¬ Allegra op Maasdorp¬ -¬ Stella Blakemore
6.¬ Maasdorp se drie musketiers¬ -¬ Stella Blakemore
7. Maasdorp se nuwe onderwyser¬ -¬ Stella Blakemore
8. Hoofmeisie Kobie¬ -¬ Stella Blakemore
9. Kobie gaan verder¬ -¬ Stella Blakemore
10. Juffrou Kobie¬ -¬ Stella Blakemore
11.¬ Ontgroening op Maasdorp¬ -¬ Stella Blakemore
12. Lalage op Maasdorp¬ -¬ Stella Blakemore
¬ 

Klik hier¬ om ‚Äėn lys van Stella Blakemore se boeke te sien

Maasdorp omnibus 1 jeugboeke deur stella blakemore

Maasdorp -¬ Omnibus 1

  • Die meisies van Maasdorp¬ -¬ Stella Blakemore
  • Die jongste meisie in Maasdorpskool¬ -¬ Stella Blakemore
  • Kobie regeer¬ -¬ Stella Blakemore

In¬ Die meisies van Maasdorp¬ ontmoet die leser vir Kobie en ander karakters wat vir hope opwinding in die reeks sorg. Elsabe van den Heever, wat deur haar ouderwetse tante grootgemaak is, moet haar eie plek in die skool tussen die onnutsige Maasdorpers vind.

Net die toetrede van¬ Die jongste meisie in Maasdorpskool¬ haal die bedorwe klein Breggie Landsberg haar streke uit ‚Ä” met byna rampspoedige gevolge. Maar ook Kobie met haar goue krulle veroorsaak vir die onderwyseresse gereeld hoofbrekens.

In¬ Kobie regeer¬ neem Kobie haar twee susters onder hande. Sy sou daarvoor sorg dat Heloise in, haar spoor trap en dat Ruth ‚Äúlets doen sodat hulle ma haar vir niks op aarde van Maasdorp sal wegneem nie ‚Ä” al sou Heloise en Breggie ook die skool afbrand!‚ÄĚ

¬ 

Maasdorp omnibus 2 jeugboeke deur stella blakemore

Maasdorp -¬ Omnibus 2

  • Kobie en die wonderkind¬ -¬ Stella Blakemore
  • Allegra op Maasdorp¬ -¬ Stella Blakemore
  • Maasdorp se drie musketiers¬ -¬ Stella Blakemore

In¬ Kobie en die wonderkind¬ ontmoet die Maasdorpers¬ die brose Carla Willemse, wat as die violiste Olga Willowitch internasionale roem verwerf het. Op vyftienjarige leeftyd is sy bekend met konsertverho√ę, terwyl sy van ‚Äėn normale kindertyd niks weet nie. Kobie Malan, self ‚Äėn begaafde pianiste, neem haar onder haar vlerk en sodra sy uitvind wie hierdie nuweling is, begin dinge gebeur!

Allegra op Maasdorp¬ laat die leser kennis maak met ‚Äėn pragtige, maar nukkerige weeskind wat onder ongelukkige omstandighede haar vorige skool verlaat het. Kobie, Breggie en Heloise maak ‚Äėn opwindende verskil aan haar lewe.

Maasdorp se drie musketiers¬ volg op die kattekwaad wat in die vorige boek beskryf word. Na aanleiding van ‚Äėn sekere voorval verbied Heloise se ma haar om ooit weer iets met Breggie te doen te h√™. Kobie het ‚Äėn briljante plan: Breggie en Heloise mag maats bly, op voorwaarde dat die voorbeeldige, onberispelike Daniela altyd teenwoordig is. ’n Onheilige alliansie is die onvermydelike gevolg.

¬ 

Maasdorp - Omnibus 3 Stella Blakemore

Maasdorp - Omnibus 3

  • Maasdorp se nuwe onderwyser-¬ Stella Blakemore
  • Hoofmeisie Kobie- Stella Blakemore
  • Kobie gaan verder-¬ Stella Blakemore

Die Maasdorp omnibusse bevat stories met geredigeerde tekste

Lees ook die boeke deur Stella Blakemore vir seuns - onder die skuilnaam Theunis Krogh - naamlik die- Keurboslaan-reeks

¬ 

Maasdorp reeks-2006 Nukke op Maasdorp

Nukke op Maasdorp
Boek no 16 van die Maasdorp reeks wat in 2006 uitgegee was
Tienerboek geskryf deur Stella Blakemore
Sagteband

In hierdie laaste verhaal in die Maasdorp-reeks neem ons afskeid van Kobie Malan, nou mevrou De Villiers, die skoolhoof Elsabe van den Heever, die goedige Maria Teubes, en al die Malan-niggies, vriendinne en bekendes. Magda Voster is nou hoofmeisie, met Lalage Engelbrecht as haar regterhand, en Klarette Prinsloo en Reina van der Hoven is prefekte. Ons maak ook kennis met twee nuwelinge: Benedetta Greyling, oftewel Bennie, die dogter van die voormalige Marie Dempers, Kobie-hulle se skoolmaat, en klein Jacomina Venter, oftewel Japie, die verwese elfjarige meisie wat Bennie op die trein na Maasdorp ontmoet. Met hul seunsname is die twee bestem om maats te word, maar nie voor die selfsugtige Bennie haarself baie beter leer ken het nie. Verder sorg die manipulerende mevrou Renton opnuut vir ‚Äėn opskudding, waarin haar blonde tweeling, Melanie en Melodie, die hulpelose slagoffers is. En dan is daar natuurlik die rooikop Jessamie en die raaisel van die rooi handtas? Gaan dit ook hierdie keer ‚Äúeind goed, alles goed‚ÄĚ by die land se voorste meisieskool wees?

¬ 

¬ 

¬ 

¬ 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark¬ telephone small red¬ 012 345 4040

Equestria¬ telephone small red¬ 012 807 2710

Monumentpark¬ telephone small red¬ 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark¬ telephone small red¬ 012 345 4040

Equestria¬ telephone small red¬ 012 807 2710

Monumentpark¬ telephone small red¬ 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark¬ telephone small red¬ 012 345 4040

Equestria¬ telephone small red¬ 012 807 2710

Monumentpark¬ telephone small red¬ 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark¬ telephone small red¬ 012 345 4040

Equestria¬ telephone small red¬ 012 807 2710

Monumentpark¬ telephone small red¬ 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark¬ telephone small red¬ 012 345 4040

Equestria¬ telephone small red¬ 012 807 2710

Monumentpark¬ telephone small red¬ 012 346 6738


n 1932 publiseer ’n onbekende skryfster, Stella Blakemore, jeugboek “Die meisies van Maasdorp” waarin ons die hoofkarakter Kobie Malan, Elsabe, Breggie Landsberg, Heloise Malan en al die meisies van Maasdorp leer ken . Min het Stella Blakemore geweet dat dit die begin sou word van ’n reeks - later een van die bekendste, geliefste en suksesvolste jeugreekse in Afrikaans. Daar was reeds heruitgawes in 1970 en 1995, wat ‘n bewys is dat hierdie skryfster verstaan het wat jong lesers in ‘n goeie storie wil hÍ

Die oorspronklike Maasdorp-reeks wat tussen 1932 en 1960 geskryf is het uit 18 boeke bestaan. Die Tweede uitgawe van die 1970’s is egter verkort na slegs 12 boeke. Die sagteband uitgawe deur Human & Rousseau wat sedert 1995 uitgegee was, bestaan weer uit die 16 boeke. Die Maasdorpverhale is ook in 3 omnibusse vervat

 

 

 

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015