Daar is verskeie tiener-reekse. Sommige het reeds hul staal gewys en is al vir jare gewild onder tieners. Van die reekse sluit in:

  1. Blou Tartare - H.S. van Blerk
  2. Buks - John Coetzee
  3. Die GEHEIM-reeks - Reinette de Villiers
  4. Die Louws van Linton reeks - Topsy Smith
  5. Die Otters - Cor Dirks
  6. Die Rissies - Dien Grimbeek - merk sommige webtuistes/ boeke dui dit as Diem Grimbeeck aan
  7. Die Straatspeurders - Janis Ford
  8. Die Uile - Cor Dirks
  9. Fanie reeks - P.J. Schoeman
  10. Fritz Deelman - Leon Rousseau
  11. Groen heuwels - Annette Spence
  12. Hardy-hulle - Franklin W Dixon
  13. Harry Potter - J.K. Rowling
  14. Innes reeks - Marie Malherbe
  15. Jantjie reeks (Petrusdorpreeks) - Topsy Smith
  16. Jasperreeks - C.F. Beyers-Boshoff
  17. Keurboslaan - Theunis Krogh
  18. Kies jou eie avontuur
  19. Libri-reeks  - verskeie skrywers van klassieke werke
  20. Maasdorp reeks (eerste uitgawe reeds in 1932) - Stella Blakemore
  21. Saartjie Baumann - Bettie Naudé
  22. Sias en Mias - Mikro (skuilnaam van C.H. Kuhn)
  23. Tessa - Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence)
  24. Tompie - Topsy Smith

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015