Spoke, Rillers en grillers en ander bangmaakboeke

 

  1. ALEXANDER, Johan. 1988. Spoke en ander bangmakers. JP van der Walt.
  2. BADENHORST, C.S. 1984. Twee spoke. Perskor.
  3. BADENHORST, C.S, 1970 - Grafkop se spook - Kinderboek
  4. BIRO, Val. 1980. Vonkie en die spook. Human & Rousseau
  5. BLOEMHOF, Francois. 1999. Die speletjie. Human & Rousseau (Rillers.)
  6. BLOEMHOF, Francois. 1996. Die vrou met die pers oog. Human & Rousseau (Rillers.)
  7. BLOEMHOF, Francois. 1997. Die waterding. Human & Rousseau. (Rillers.)
  8. BLOEMHOF, Francois. 1996. Donkerwoud. Human & Rousseau. (Rillers.)
  9. BLOEMHOF, Francois. 1998. Kamer 13. Human & Rousseau. (Rillers.)
  10. BLOEMHOF, Francois. 2000. Kry vir jou, ou Langklou. Human & Rousseau (Rillers.)
  11. BLOEMHOF, Francois. 1996. Middernagland. Human & Rousseau.
  12. BRAIN, Helen. 1999. Kry 'n vlieŽkoekie en ander krakerige stories.Human & Rousseau.
  13. DE BEER, Lindeque. 1997. Dwalers: verhale oor spoke en ander dwaalgeeste. JP van der Walt.
  14. DE VILLIERS, B. 1991. Die skat van Spookkoppie. Unibook.
  15. Disney boekklub, Die spookhuispartytjie - Walt Disneyboekklub
  16. Disney boekklub, Monsters Bpk - Walt Disneyboekklub
  17. GLADONE, P. 1984. Koning van die katte: 'n spookstorie. Qualitas.
  18. GOWAR, Mick. 1998. Laser spel. Human & Rousseau (Graffix.)
  19. GREEFF, Rachelle. Die huilkamer - spookstorie uit Van spoke gepraat
  20. GROENEWALT, H.J.G, Daar is iets buite - spookstorie Uit BRANDWAG
  21. P.J HAASBROEK,
  22. HARTMANN, Wendy. 1994. Die kortpad. Human & Rousseau.
  23. HARTMANN, Wendy. 1997. Die swart hond. Human & Rousseau.
  24. HARTMANN, Wendy. 1997. Stemme in die nag. Human & Rousseau.
  25. HOLLAND, Irma. 1984. Prins se spook. Boekateljee.
  26. JOHNSON, Pete. 1998. Die afkopspook. Human & Rousseau (Graffix.)
  27. KRUGER, A. 1996. Die poppemeester. Perskor (Monstermaan.)
  28. KRUGER, A. 1998. Die blou gevaar. Perskor (Monstermaan.)
  29. KRUGER, A. 1998. Vampier. Perskor (Monstermaan)
  30. Lampbrecht, ID 1981, Die Spookhuis van Stormberg
  31. LANGENHOVEN, C.J. 1992. Beste spookstories van C.J. Langenhoven. Tafelberg.
  32. MAARTENS. Wendy. 2014 Die beste Suid-Afrikaanse spookstories
  33. MAHY, Margaret, 1984 , Die goue streep
  34. MEIJ, K. 1983. Spookhuis. Juventus.
  35. PAULSEN, Henning. 1997. Die haas is uit die hoed. Perskor (Monstermaan.)
  36. PIETERSE, Emily, 1984. Die spookjagters. Daan Retief
  37. POTGIETER, Lea-Lynn. 1994. Die spook van Huisie-alleen. Benedic.
  38. PRINSLOO, Louise. 1995. Die geheim van Groukatlaagte. Human & Rousseau (Gedaantes en geraamtes.)
  39. PRINSLOO, Louise. 1995. Die stem in die trommel. Human & Rousseau (Gedaantes en geraamtes.)
  40. PRINSLOO, Louise. 1996. Droomkamer op Donkerhoek. Human & Rousseau (Gedaantes en geraamtes.)
  41. PRINSLOO, Louise. 1996. Skaduwee op Siwet. Human & Rousseau (Gedaantes en geraamtes.)
  42. PRINSLOO, Louise. 1997. Die osiris-raaisel. Human & Rousseau (Gedaantes en geraamtes.)
  43. RUCK-PAUQUET, Gina. 1975. Spoke eet nie suurkool nie. HAUM.
  44. SHARP, Allen. !993. Dwalers in die donker. Tafelberg (Snuffelstories.)
  45. SMIT, Hannes. 1999. Zombies. Perskor (Monstermaan.)
  46. STINE, R.L. 1999. As dooie poppe dans. Tafelberg (Grillers.)
  47. STINE, R.L. 1999. Bang, banger, bangste. Tafelberg (Grillers.)
  48. STINE, R.L. 1999. Breindoepa. Tafelberg (Grillers.)
  49. STINE, R.L. 1998. Die mummie. Tafelberg (Grillers.)
  50. STINE, R.L. 1999. Die spookkar. Tafelberg (Grillers.)
  51. STINE, R.L. 1998. Die verlore legende. Tafelberg (Grillers.)
  52. STINE, R.L. 1999.Jekyll en Heidi. Tafelberg (Grillers.)]
  53. STINE, R.L. 1998. Juffrou is 'n monster. Tafelberg (Grillers.)
  54. STINE, R.L. 1998. Kiek en koebaai! Tafelberg (Grillers.)
  55. STINE, R.L. 1998. Kom ons verdwyn! Tafelberg (Grillers.)
  56. STINE, R.L. 1998. Monsterbloed I. Tafelberg (Grillers.)
  57. STINE, R.L. 1998. Monsterbloed II. Tafelberg (Grillers.)
  58. STINE, R.L. 1999. Monsterbloed III. Tafelberg (Grillers.)
  59. STINE, R.L. 1998. Nag van die mummies. Tafelberg (Grillers.)
  60. STINE, R.L. 1998. Nagmerrie in groen. Tafelberg (Grillers.)
  61. STOFBERG, Pieter, Van spoke gepraat (bundel spookstories wat insluit) 16 Desember 1945: Amsterdam
  62. SUTHERLAND, R.H. 1977. Spook van Ribbokrant. Daan Retief
  63. SWART, Vincent. 1995. Videomanie. Perskor (Nagmerrie.)
  64. SWART, Vincent. 1996. Betowering. Perskor (Nagmerrie.)
  65. SWART, Vincent. 1996. Kinderspeletjies. Perskor (Nagmerrie.)
  66. SWART, Vincent. 1997. Die bewakers. Perskor (Nagmerrie.)
  67. SWART, Vincent. 1997. Droomnet. Perskor (Nagmerrie.)
  68. VAN DEN BERGH, Kas, Derde oog
  69. VAN NIEKERK, Louis. 1995. Wat borrel in die pot? Perskor (Monstermaan.)
  70. VAN NIEKERK, Louis. 1996. Die mensvreters. Perskor (Monstermaan.)
  71. VAN NIEKERK, Louis. 1996. Klou van die ninja. Perskor (Monstermaan.)
  72. VAN NIEKERK, Louis. 1997. Die monstermuseum. Perskor (Monstermaan.)
  73. VAN RENSBURG, Roelf. 2012. Sowaar, sowaar, Van Hunks is ’n towenaar!
  74. VAN ROOYEN, Louis. 1992. Donkermaan oor die kasteel. JP van der Walt.
  75. VENTER, Paul Christoffel. 1991. Waar Bambata dwaal: 'n geskiedenis van spoke. Juventus.
  76. VENTER, Paul Christoffel. Dertien nagmerries (bundel met spookstories)
  77. WEBSTER, James. 1982. Die spook in die huis. Nasou.
  78. WEBSTER, James. 1982. Spoke. Nasou.

Beste-Suid-Afrikaanse-Spookstories-Die Wendy Maartens spoke rillers

Die beste Suid-Afrikaanse spookstories
Saamgestel deur Wendy Maartens

Maak kennis met ’n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika! Of jy in spoke glo of nie, die 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou nie net heerlike hoendervleis gee nie, maar ook ‘n uur of twee van jou slaap steel!

van rensburg Roelf Sowaar, sowaar, Van Hunks is n towenaar spookstories

Sowaar, Sowaar, Van Hunks is 'n Towenaar
Deur Roelf van Rensburg
(eggenoot van Ettie Bierman)
Illustrasies deur Theo Krynauw

Dis Van Hunks en die Duiwel se skuld dat daar gereeld so ’n swaar kleed oor Tafelberg lÍ so lui die ou-ou legende. Dit is ook van hulle twee se rookkompetisie waar Duiwelspiek sy naam gekry het. Met speelse, humoristiese teks en prettige, verbeeldingryke illustrasies blaas Roelf van Rensburg en Theo Krynauw moderne woema in ’n tydlose legende. In ’n sewentigtal kwatryne word vertel hoe die pyprokende Van Hunks in die eerste plek in die Kaap beland het - en wat sy rookmanie tot so ’n dawerende crescendo gedryf het. Die feit dat hy oor toorkragte beskik wat hom onsterflik maak, is ’n bron van eindelose frustrasie vir Van Riebeeck en sy kompanjie, maar is beslis die kern van ’n kat-kom-weer-scenario wat lesers sal laat skater. As jy nag nie die storie Van Hunks en die Duiwel gehoor het nie, moet jy hierdie boek lees, so waar as wat Tafelberg plat is. Ken jy dit wel, sal jy hierna opnuut jou oŽ spits wanneer Duiwelspiek die dag onder ’n wolkkombers verdwyn.


 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015