Die Angolese GRENSOORLOG / Bosoorlog (South African Border war/ Angolian Bush War) op die grens van S.W.A en Angola het plaasgevind vanaf 26 Augustus 1966 tot 21 Maart 1990.

 

Nie - Fiksie

  1. 32 Battalion -The inside story of S.A.’s Elite Fighting Unit deur Piet Nortje
  2. a General’s story. (From an era of war and peace) 1995. deur Genl Jannie Geldenhuys
  3. Africa @War (Vol. 3 - Battle for Cassinga in Angola 1978) deur M. Mc Williams
  4. Africa @War (Vol. 5 - Zambezi Valley Insurgency) deur  J.R.T. Wood
  5. Africa @War (Vol. 8 - SAAF's Border War - SA Air Force in Combat - 1966-1989) deur Peter Baxter
  6. An unpopular war (From afkak to bosbefok) deur J.H. Thompson
  7. Africa @War (Vol. 11 - Fletchas -  Insurgent Hunting in Eastern Angola - 1965-1974 deur J Cann
  8. African Stories deur Al J Venter and Friends
  9. Anderkant Cuito (Reisverhaal van die Grensoorlog ) deur L.J. Bothma
  10. Angola Operasie Savannah (1975-1976) deur F.J du Toit Spies
  11. Askari (a story of collaboration and betrayal in the anti-appartheid struggle)  deur Jacob Dlamini
  12. Back to Angola (Journey from War to Peace) deur Paul Morris
  13. Battle on the Lomba 1987 (Crew Commander's Account) deur David Mannall
  14. BLACK VORTEX (One man's journey into Africa's Wars) deur Jim Hooper
  15. Bos toe! 2007 (‘n storie oor die laaste fase van die Grensoorlog soos beleef deur ‘n junior offisier van 32-Bataljon) deur Nico van der Walt
  16. Brothers in War and Peace (Constand and Abraham Viljoen) deur Dennis Cruywagen
  17. Bush War (The Road to Cuito Cuanavale - Soviet Soldiers' Account of the Angolan War) deur Shubin-Tokarev
  18. Die Bom (SA se Kernwapenprogram) Nic von Wielligh
  19. Die BUFFEL struikel (‘n storie van 32 Bataljon en sy mense) deur L.J. Bothma
  20. Die SAW in die Grensoorlog (1966 - 1989) - geskryf deur Leopoldt Scholtz
  21. Dit was oorlog (van afkak tot bosbefok) - deur J.H. Thompson
  22. Grensoorlog / Border War 1966 - 1989. 2006 uitgawe (‘n eietydse geskiedenis / for Contemporary history) Iniversiteit van die Vrystaat. Redakteur : Prof S.L. Barnard
  23. K-9 Honde Soldate, (Memoirs van die SAW Honde Sentrum) deur Peet Coetzee
  24. Koevoet (Experiencing South Africa’s deadly bush War) - by Jim Hooper
  25. Koevoet - geskryf deur Jim Hooper
  26. Ons Vergeet nie, Die Recces / Verkennings Kommando’s deur Peet Coetzee
  27. Recce: a colector’s guide to the history of the South African special forces by P Matthuysen, M Kalkwarf, M Huxtable
  28. South Africa’s Border war (1966-1989) deur Willem Steenkamp
  29. The BUFFALO SOLDIERS (The story of south Africa’s 32- Battaljom, 1975 - 1993) deur Col Jan Breytnbach
  30. The terror fighters, 1969 (a profile of Guerilla warefare in Southern Africa) deur Al J. Venter
  31. Troepie - van blougat to Weermagstories -geskryf deur Roelf Schoeman
  32. Weermagstories (Dienspligtiges verbreek die stilte) deur Roelf Schoeman

Grensoorlog - 32 bn32 battaljon Piet nortje

32 Battalion
(Inside Story of South Africa's Elite Fighting Unit)
Piet Nortje - (Softcover/ sagteband)

Bosoorlog grensoorlog ons vergeet nie die recces peet coetzee

Ons Vergeet nie
Die Recces / Verkennings Kommando’s
Peet Coetzee

 

angola bush war k9 honde soldate peet coetzee boeke

K-9 Honde Soldate
(Memoirs van die SAW Honde Sentrum) deur Peet Coetzee

Hierdie is die eerste boek wat die geskiedenis van die Hondesentrum sedert sy ontstaan in 1964 tot die gedeeltelike sluiting in 2007 dek. Dit verskaf ‘n ingeligte beskrywing van hoe honde vroeŽr vir spesiale diens deur die Suid-Afrikaanse Weermag aangewend is en materiaal word met humor, insig en deenis aangebied. Die vertrouensverhouding wat tussen man en sy hond opgebou moet word, is ‘n fyn wetenskap. Die puik opleiding van honde en hulle hanteerders was verstommend.

Gedurende die bosoorlog is daar vie die honde- en berede Sentrums ‘n unike eenheid geskep, naamlik die S.W.A. Spesialiste-eenheid. Twee medaljes vir dapperheid is ook aan honde toegeken. Alhoewel twee lede van die taktiese Peleton en hul honde hul lewens in diens van hul land verloor het, is talle ander lewens met die hulp van “die mens se beste vriend” gespaar.

Ons sal julle nie vergeet nie.

 

Border War South Africas Border war Willem steenkamp

South Africa’s Border war (1966-1989) deur Willem Steenkamp

Bosoorlog angola operasie savannah du toit spies

Angola Operasie Savannah
(1975-1976)
boek deur Prof F.J. du Toit Spies
(medewerker kmdt S.J. du Preez)

Inhoud:

  1. Historiese oorsig - Angola tot 1960
  2. Portugal se verbete pogings om die behoud van Angola
  3. Magstryd in Angola
  4. Grensprobleme
  5. Die Angolese oorlog en die buiteland
  6. Aanloop tot deelname van die Suid-Afrikaanse Weermag aan die Angolese Burgeroorlog
  7. Die Suid-Afrikaanse weermag direk betrokke in sentraal-Angola
  8. Taakmag ZULU in Suid-Angola - opmars na Sa da Bandeira en Mocamedes
  9. Veggroep FOXBAT op die sentrale front
  10. Fase III: Die verowering van Benguela, Lobito en Novo Redondo
  11. die stryd in Noord-Angola
  12. Politieke en militÍre beslissings rondom 11 November 1975
  13. Formele organisasie vir operasie Savannah ingestel
  14. Van Lobito tot Ebo: verdere lotgevalle van Veggroep Foxbat
  15. Voorspel tot ‘n hernude offensief op die Sentrale front
  16. Taakmag Zulu op die Sentrale front - begin Desember 1975 tot 3 Januarie 1976

 

bosoorlog brothers in war viljoen dennis cruywagen1

Brothers in War and Peace (Constand and Abraham Viljoen and the birth of the New South Africa) deur Dennis Cruywagen

Brothers in War and Peace handel oor die lewe van twee belangrike figure in Suid-Afrika se geskiedenis, die tweelingbroers Abraham en Constand Viljoen, en hul uiteenlopende paaie tydens die geveg teen apartheid in die vroeŽ  negentigerjare, en die rol wat hulle gespeel het om ’n burgeroorlog in Suid-Afrika te verhinder...

_________________________

Abraham and Constand Viljoen were identical twins who took starkly different paths in life. One was a deeply religious man, who opposed apartheid; the other was a man of war, who became head of the SADF. But together they would play a crucial role in preventing South Africa from descending into civil war.
In the early 1990s, Constand came out of retirement to head the Afrikaner Volksfront, a political party which opposed the negotiations with the ANC and made plans for military action. Realising that war would destroy their country, Abraham approached his estranged brother and urged him to consider the alternative: talks with the ANC. What followed was a series of secret meetings and negotiations that ultimately prevented civil war.
Brothers in War and Peace documents the crucial yet largely unheralded role the Viljoen brothers played in ensuring peace in South Africa. Based on interviews with the brothers and other key political figures, the book gives new insights into a time when the country’s future was on a knife-edge
.


borderwar books recce matthysen kalkwarf huxtable

Recce:
A colector’s guide to the history of the South African special forces by P Matthuysen, M Kalkwarf, M Huxtable

 

The quintessential professional prepared to die for his country, but not trained to ... this is the elite “Recce” soldier

This book has been some 15 years in the making and can claim, with some justification, to be the definitive publication on the “Recces”, unlikely to be topped for many, many years. The South African Special Forces have invariably been portrayed as a sinister force, used in covert operations locally and abroad but this is pure political expediency and media propaganda. The Unita’s operators are shy, humble soldiers, whose primary role is intelligence-gathering, although they will take offensive action, ruthlessly, if necessary. Highly trained professionals in a class of their own, these elite troops have garnered for themselves an international reputation par excellence. Included in this unique book are:

 Foreword by the late Major-General F. W. Loots
 A comprehensive history of the Reconnaissance Regiments and auxiliary units
Selection and training processes and techniques
 Insignia, kit & equipment
Honours & awards
 Memorabilia, memorials & museum 
 2,500 full-colour images; actual-size insignia (including fakes)


Paul Matthysen. Very early in life Paul developed a passion for all things military. He started collecting militaria in 1963, specialising in World War II German militaria, for which he has won several awards at displays. While in the employ of a well-known numismatist, he was consulted on uniforms and insignia by film companies and advertising agencies. Paul ended his military career in 1977 as an infantry platoon sergeant serving in 102 Counter-Insurgency Battalion on the border, for which he was awarded the Pro Patria Medal. Paul has been researching South African Special Forces since 1991. This current work on South African Special Forces will form part of a series dealing with the badges and insignia of South African military units. Paul lives in Johannesburg.

Matthew Kalkwarf. A qualified instructor NCO at the Army Gymnasium, Matthew later served with 2 South West African Specialist Unit. He retained his interest in the military after completing his service. His extensive sales experience has equipped him well to assist in this project, where interpersonal skills are vital for research and interviews; his technical intelligence has also proved invaluable during this process. Matthew lives in Johannesburg and manages his own company.

Michael Huxtable. With a keen interest in the military, Mike served two years national service in the South African Defence Force Intelligence School during 1988/89. In 2003, he joined the SANDF Reserve Force, serving as Intelligence Officer and Adjutant at the Light Horse Regiment, being the first member of the SANDF Reserve to graduate from the SANDF Military Academy (Faculty of Military Science of Stellenbosch University) in 2007, with a B.Mil degree in Security and Africa Studies. His dream to publish books on South African military insignia came to fruition after meeting Paul Matthysen. Mike lives and works in Johannesburg.

 

 

anderkant cuito lj botma grensoorlog bush war angola

Anderkant Cuito
‘n Reisverhaal van die Grensoorlog

Deur L.J. Bothma

Anderkant Cuito is die verhaal van ’n groep van 19 oudsoldate wat teruggaan na NamibiŽ en Angola en besoek ou basisse en slagvelde, waar die Grensoorlog van 1966 tot 1989 gewoed het.

Hierdie boek sal herinderinge oproep by almal wat direk en indirek by die Grensoorlog in Angola betrokke was, in die geskiedenis belangstel en die waarheid oor die oorlog wil weet. Dit is vir diegene wat graag weer ’n reis deur die ou grensgebied wil onderneem, maar om welke rede ookal, nie kan nie.

Die oudsoldate ( Een van die groep was die voormalige tweede in bevel van die Suid-Afrikaanse leŽr, lt.genl. Roland de Vries) deel herinneringe, onthou makkers, ontlaai, reik uit na ou vyande, maak vriende langs die pad, reis deur die geskiedenis en soek na die waarheid.

‘n Reis van 17 dae word uiteindelik ’n reis van meer as ’n 100 jaar deur die verlede. Die toergeselskap verneem deur geskiedenis wat verswyg is, maar gedurende die Grensoorlog teruggekom het om die Suid-Afrikaanse Weermag aan die hakskeen te byt. So bv. was daar die eerste Suid-Afrikaanse militÍre operasie op die grens (1917) om die Ovakwanyama koning, Mandume ya Nedemufayo, te elimineer. Die Owambo’s het dit nooit vergeet nie en koning Mandume se spook het Suid-Afrikaanse soldate gedurende die Grensoorlog agtervolg, sonder dat hulle dit geweet het. Maar die sluier word ook gelig oor Operasie Firewood (1987), een van die heel bloedigste gevegte van die Grensoorlog, toe SWAPO se PLAN-guerrillas ’n Suid-Afrikaanse aanvalsmag trompop stormgeloop het.

Die oudsoldate se reis lei uiteindelik na die veelbesproke Cuito Cuanavale: die vraag kan gevra word: Wie het gewen?

Tydens hierdie besoek word daar anders as destyds, die brug by Cuito  oorgesteek. Anderkant Cuito is waarheid, bevryding en verligting. Maar die pad lÍ gesaai met wrakke en geraamtes!

Anderkant Cuito - ’n reisverhaal van die Grensoorlog, is eintlik drie reise in een:

Die Grensoorlog word deur ’n ander bril beskou as die een wat politici en generaals vir die soldate, hulle ouers en geliefdes voorgehou was

Miskien is hierdie die belangrikste reis in die lewens van duisende wat steeds vra: Vir wat?

 

 


 

FIKSIE

  1. Diensplig. geskryf deur Vincent van der Westhuizen
  2. Doelwit Windhoek deur Tinus Brown (SWA terroriste roman. Grensoorlogverhaal)
  3. Jampie Gaan Grens Toe (1983) jeugverhaal oor die Bosoorlog deur Andrew McCallaghan
  4. n ReŽnboog van bloed (1986)- deur Tinus Brown (SWA terroriste roman. Grensoorlogverhaal) (Klub 707)
  5. Operasie afkap, geskryf deur Jack Hurter, 1967. ‘n grensoorlog verhaal.
  6. Uit die noorde, geskryf deur Jack Hurter, 1967. ‘n grensoorlog verhaal.

jampie gaan grens toe bosoorlog bush war grensoorlog

 

Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale